Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Faf de Klerk se impak by die Cheetahs durf nie geringgeskat word nie.
Faf de Klerk se impak by die Cheetahs durf nie geringgeskat word nie. Foto: Johan Pretorius, Gallo.

Vrydag 14 Augustus

Rugby (SS, 211)

SA o.20-beker

12:55 Sharks t. Stormers Bolts

Curriebeker-reeks

14:55 Leeus t. Boland

17:00 Griekwas t. Sharks

Gholf (SS, 213)

13:00 DP World-reeks: Deense kampioenskap

20:00 PGA-reeks: St. Jude-­kampioenskap

Tennis (SS, 214)

17:00 Cincinnati Ope

Saterdag 15 Augustus

Rugby (SS, 211)

o.18-internasionale reeks

11:25 Suid-Afrika A t. Frankryk

13:25 Ierland t. Georgië

15:25 Suid-Afrika t. Engeland

Greatest Rivalry-reeks

19:00 Bulls t. Nieu-Seeland

Curriebeker-reeks

(SS, 210)

16:55 Pumas t. Stormers

Gholf (SS, 213)

12:30 DP World-reeks: Deense kampioenskap

19:00 PGA-reeks: St. Jude-­kampioenskap

Tennis (SS, 214)

17:00 Cincinnati Ope

Sondag 16 Augustus

Rugby (SS, 211)

Curriebeker-reeks

14:55 Bulls t. Cheetahs

Gholf (SS, 213)

12:00 DP World-reeks: Deense kampioenskap

18:00 PGA-reeks: St. Jude-­kampioenskap

Tennis (SS, 214)

17:00 Cincinnati Ope


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos