Disney het sopas beter as verwagte wins aangemeld, met ’n sterk vertoning in sy pretparkbedryf te midde van voortdurende kommer oor die swakker makro-ekonomiese omgewing.
Hoewel Disney-bestuurders ’n afname by pretparke in Sjanghai en Hongkong erken het, het Walt Disney World in Florida ’n uitstaande tydperk gehad. Boonop bly vooruitbesprekings by die Amerikaanse pretpark robuus.
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
