Dertig jaar nadat die All Blacks laas deur Suid-Afrika getoer het, kan daar nie anders nie as om te wonder of die Hoëveldse luggie dalk die gedugte Kiwi’s se asem gaan wegslaan nie . . .
Loftus is sowat 1 350 meter bo seespieël, en die voormalige Bok-nommer 9 meen die Bulle moet dié voordeel ten volle benut.
“Daar is ’n voordeel, almal weet dit. Maar hoe jy daardie voordeel gebruik, is die kritieke deel,” het die voormalige Springbok-skrumskakel Rudy Paige gesê. “Kan jy hulle by ’n punt bring waar hulle baie duikslae moet maak? Kan jy voortdurend die suurstof uit hulle tap?”
Volg dit regstreeks
Regstreekse kommentaar en bygewerkte brokkies van die wedstryd wat Saterdagaand 19:00 by Loftus Versfeld afgeskop het, sal hier gedeel word. Verfris net gereeld die webblaaier om die nuutste brokkies te lees.
KLIEK HIER om die regstreekse dekking via KickOff te geniet.
Die Bulle
15 Willie le Roux
14 Thaakir Abrahams
13 Stedman Gans
12 Harold Vorster
11 Stravino Jacobs
10 Curwin Bosch
9 Embrose Papier
8 Jeandré Rudolph
7 Hanro Liebenberg
6 Marcell Coetzee (kaptein)
5 JF van Heerden
4 Ruan Vermaak
3 Francois Klopper
2 Juann Else
1 Alu Tshakweni
Plaasvervangers: 16 Johan Grobbelaar, 17 Sti Sithole, 18 Khuta Mchunu, 19 Reinhardt Ludwig, 20 Elrigh Louw, 21 Paul de Wet, 22 Katlego Letebele, 23 Hakeem Kunene.
Die All Blacks
15 Beauden Barrett
14 Leroy Carter
13 Rieko Ioane
12 Anton Lienert-Brown
11 Josh Moorby
10 Josh Jacomb
9 Cortez Ratima
8 Peter Lakai
7 Anton Segner
6 Simon Parker
5 Patrick Tuipulotu
4 Fabian Holland
3 Tyrel Lomax
2 Codie Taylor (kaptein)
1 Xavier Numia
Plaasvervangers: 16 Samisoni Taukei’aho, 17 George Bower, 18 Siale Lauaki, 19 Josh Lord, 20 Wallace Sititi, 21 Kyle Preston, 22 Timoci Tavatavanawai, 23 Emoni Narawa.
