Kroonstad, wat deel is van die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, se finansiële krisis verdiep: Sy Eskom-skuld is ongeveer R2,45 miljard, daar is tans ’n ondersoek deur die Valke na beweerde bedrog en korrupsie in die munisipaliteit, en ’n toenemende kabeldiefstalprobleem.
“Die voortdurende gebrek aan instandhouding skep ’n laerisiko-omgewing vir misdadigers,” sê Chris Dalton, die DA-raadslid en burgemeesterskandidaat in Moqhaka.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
