Bok-breier Rassie aan toeskouers: ‘As ek vandag almal op Ellispark iets kan vra, en as julle bereid is om dit te doen: Kan ons almal asseblief doodstil wees wanneer die All Blacks die haka uitvoer sodat ons dit saam kan beleef en waardeer. Ek vra dit natuurlik net en skryf dit nie voor nie. Ons as span sal dit baie waardeer. Daarna kan ons losbars en so hard moontlik geraas maak’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos