Beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het ontken dat hy ’n hegte verhouding met die geskorste adjunknasionale polisiekommissaris, genl. Shadrack Sibiya, gehad het en het aan die Madlanga-kommissie gesê die omstrede senior polisiebeampte was nie sy vriend nie, maar bloot ‘iemand wat ek geken het’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos