Die Parlement se Artikel 89-staatsaanklagkomitee vergader na verwagting vandag om belangrike kwessies te bespreek, insluitend die oorweging van regsadvies oor pres. Cyril Ramaphosa se beswaar teen die aanbeveling dat adv. Thandazani Madonsela as getuienisaanvoerder vir die proses aangestel word

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos