Rassie Erasmus het bevestig dat vier name op die Bokke se krukkelys – Handré Pollard, Damian Willemse, Canan Moodie en Grant Williams – wel na Amerika sal reis en heelmoontlik beskikbaar sal wees vir die 4de Bok-toets in die Greatest Rivalry-reeks in Baltimore

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos