Die Gautengse taakspan wat politieke moorde ondersoek het die beweerde brein agter ’n sindikaat wat van onwettige elektrisiteitsaansluitings en die diefstal van infrastruktuur by die Emfuleni-munisipaliteit beskuldig word, in hegtenis geneem kort nadat die 25-jarige verdagte op borgtog in ’n onverwante saak vrygelaat is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos