All Blacks-hulpafrigter Neil Barnes oor Bok-skrum: ‘Jy kan nie wegkruip nie. Hul vaste fasette is uiters dominant, en hulle kry ’n hele rits strafskoppe daaruit. Ek gaan nie sê hulle is almal geregverdig nie, maar aan die einde van die dag moet ons ook die persepsie van die wedstrydbeamptes verander sodat ons ’n billike voordeel kan kry’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos