Die lasbrief vir die inhegtenisneming van die mediapersoonlikheid Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye is van die rol geskrap nadat hy vanoggende vlugtig in die Germiston-landdroshof verskyn het, waar sy strafsaak tot volgende week uitgestel is, terwyl hy steeds op borgtog van R5 000 vry is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos