DG Hubert Mathanzima Mweli oor Siviwe Gwarube: ‘Ek ondermyn haar nie’

Hubert Mathanzima Mweli.
Hubert Mathanzima Mweli. Foto: Gallo Images.

Daar is beslis ondermyning ter sprake in die voortslepende politieke twis tussen Siviwe Gwarube, DA-LP en minister van basiese onderwys, en Hubert Mathanzima Mweli, haar direkteur-generaal, aldus kenners.

Verwarring heers sedert verlede week in die ­uitgewersbedryf oor die skoolhandboeke wat graad 1 tot 3-leerders volgende jaar moet ge­bruik. Dit volg ná Mweli se kommentaar, wat teenstrydig is met Gwarube se besluit om die nuwe nasionale katalogus vir die grondslagfase op te skort.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos