Bok-breier Rassie Erasmus oor spankeuses: ‘Wanneer die jong ouens inkom [in belangrike wedstryde], is dit nie die eerste keer nie en dan speel hulle langs ’n ouer ou met ’n wyse kop, dalk nie meer so vinnig nie, dalk nie meer so energiek nie, maar met ’n kalm benadering’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos