Die volste stembrief ooit
Die OVK het Woensdag ná die hofuitspraak die kandidaatlyste gepubliseer.
- Volgens Ashor Surapen, voorsitter van die DA se fede rale raad, is die DA die “enigste party wat op elke stembrief, in elke wyk en munisipaliteit” verskyn.
- 136 790 kandidate sal meeding, teenoor 95 427 in 2021.
- 10 526 munisipale setels is op die spel.
- Net 0,5%, van die kandidate is onafhanklik.
- Vroue maak 38% van alle kandidate uit.
- 32% van kandidate is jonger as 40.
- Byna een uit elke drie kandidate in die hele land ding in die agt metro’s mee.
- Johannesburg het 75 partye op sy PR-stembrief (Wyk 18 alleen het 63 wykskandidate), gevolg deur Tshwane (70), eThekwini (69), Ekurhuleni (67) en Kaapstad (55)
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
