Home » Algemene Vrae

Algemene vrae

Oor Die Papier

Wat is Die Papier?

Die Papier is ‘n nasionale, weeklikse Afrikaanse koerant wat elke Vrydag verskyn, in gedrukte en digitale formaat.

Wie publiseer Die Papier?

Die Papier is ‘n publikasie van Novus Media, ‘n afdeling van Novus Holdings.

Wanneer verskyn Die Papier?

Elke Vrydag. Die gedrukte koerant is Vrydae in die winkels. Die e-uitgawe is Vrydae digitaal beskikbaar.

Wat kos ‘n intekening?

Huisaflewering kos vanaf R140 per maand. Die e-koerant kos R35 per uitgawe.

Hoe kontak ek Die Papier?

Stuur ‘n e-pos aan lesers@diepapier.co.za, of besoek ons kontakbladsy by /kontak.

Intekeninge

Watter intekeningsopsies is beskikbaar?

(1) Huisaflewering (vanaf R140/maand), en (2) e-koerant (vanaf R35/uitgawe of R140/maand).

Kan ek my intekening enige tyd kanselleer?

Ja. Stuur navrae aan diepapierintekening@onthedot.co.za.

Hoe werk tuisaflewering?

Deur On the Dot-verspreiders, elke Vrydag voor 10:00.

Watter betaalmetodes word aanvaar?

Kredietkaarte, debietorders, elektroniese bankoorplasings.

Kan ek ‘n geskenk-intekening koop?

Ja, kontak diepapierintekening@onthedot.co.za.

E-uitgawes

Wat is ‘n e-uitgawe?

‘n Digitale replika van die gedrukte koerant wat jy op enige toestel kan lees.

Hoeveel kos ‘n enkele e-uitgawe?

R35 per uitgawe.

Op watter toestelle kan ek dit lees?

Enige toestel met ‘n webblaaier – rekenaar, tablet, of selfoon.

Kan ek e-uitgawes aflaai om te lees as ek nie aanlyn is nie?

Tans is dit net aanlyn beskikbaar.

Advertensies

Hoe adverteer ek in Die Papier?

Besoek /adverteer of kontak advertensies@diepapier.co.za.

Wat kos advertensies?

Tariewe wissel na gelang van plasing, grootte en hoe lank jy wil adverteer. Kontak ons vir ‘n kwotasie.

Bied julle digitale advertensies aan?

Ja, ons bied banier-, inhouds- en nuusbrief-advertensies aan.

Tegniese vrae

Hoe skakel ek donker modus aan?

Klik op die maan-ikoon, in die boonste banier, langs die mashoof.

Hoe soek ek vir artikels?

Gebruik die soek-ikoon in die boonste banier, langs die mashoof, of gaan na /soek.

Is die webwerf mobielvriendelik?

Ja, ons webwerf is ten volle aanpasbaar.

Het jy nog vrae?

Kon jy nie jou antwoord hier kry nie? Kontak ons en ons sal graag help.