Agbiz-hoofekonoom, Wandile Sihlobo: ‘Landbou is waar als begin’

Wandile Sihlobo.
Wandile Sihlobo. FOTO: Facebook.

Die staat gaan glo uiteindelik sy 2,5 miljoen hektaar landbougrond aan swart boere beskikbaar stel – ’n stap wat een van die grootste grondhervormingsinisiatiewe sedert die begin van die demokrasie kan wees.

“Ons doelwit in die volgende twee jaar is om dié 2,5 miljoen hektaar te ontsluit en aan swart Suid-Afrikaners beskikbaar te stel,” sê Wandile Sihlobo (35), die hoofekonoom van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), wat onlangs aangewys is as die presidentsgesant vir landbou.

  • Lees senior joernalis Jana Marx se onderhoud met Sihlobo in die nuutste uitgawe van Die Papier.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie