ANC-raadslede in die Knysna-munisipaliteit het nou 24 uur per dag ’n lyfwag om hulle te beskerm.
Feroz Cachalia, die minister van polisie, is nog besig met ’n 14-dae-risikobepaling, maar intussen is opgetree om raadslede se veiligheid te waarborg, het Manqoba Ngubu, die waarnemende munisipale bestuurder van die Knysna-munisipaliteit, aan Die Papier gesê.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
