ANC se Fikile Mbalula, en die senior partylid Nkosazana Dlamini-Zuma staan vandag in die Johannesburgse hooggeregshof teenoor mekaar in ’n beweerde lastersaak, nadat Mbalula ’n dringende aansoek teen die voormalige minister ingestel het oor haar bewering dat hy afgevaardigdes tydens die ANC se verkiesingskonferensie in 2022 omgekoop het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos