Die Vrystaat se begroting van R44,6 miljard vir 2026-’27 kon met slegs een stem deur die Vrystaatse wetgewer deurgestem word.
Dit het die ANC met ’n “rooi gesig” gelaat – net soos toe die Vrystaatse ANC met die laaste provinsiale verkiesing met 51% in beheer van die provinsie gebly het.
Só sê Werner Pretorius, ’n DA-wetgewerlid en die DA se burgemeesterskandidaat vir die Mangaung-metro in die komende verkiesing.
- Lees hierdie volledige artikel in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur ’n e-pos te stuur aan diepapierintekening@onthedot.co.za of skakel 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
