Andrea Johnson, hoof van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie, sou na verwagting Maandag voor die Madlanga-kommissie getuig, maar het nie opgedaag nie nadat sy glo kort voor haar verskyning na ’n hospitaal gehaas is en ’n mediese brief aan die kommissie voorgelê is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie