Dit lyk in dié stadium of die Arende, Tuks en Maties redelik verseker kan wees van hul plekke in die halfeindronde.
Ikeys, UJ en Shimlas kan ook nog deurdring.
Die onvoorspelbaarheid van die uitslae by vanjaar se Varsitybeker is kenmerkend en die vyfde ronde was geen uitsondering nie, skryf Hennie Koortzen.
- Lees dié berig en nog sportnuus in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
