’n Hol oorwinning.
Dis die reaksie van die landboubedryf op die hooggeregshof in Pretoria se onlangse beslissing dat John Steenhuisen, minister van landbou, teen 17 April ‘n inentingskema in die Staatskoerant moet promulgeer.
Volgens Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, het ‘n koördineringskomitee vir die bedryf (ICC) reeds einde Januarie ’n seksie 10-versoek aan Steenhuisen se departement gerig.
Dis gedoen sodat die private sektor en boere ook entstof kan invoer en toedien.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
