Met net ’n droom en sy ouers se onwrikbare steun het Logan Werner James verlede jaar Bloemfontein vir Johannesburg verruil. Skaars ses maande later vertolk die 22-jarige die rol van Le Roux wat Binnelanders-kykers laat praat – en soms behoorlik laat kook van woede.
“Tot dusver was Le Roux maar die kansvatter wat almal óf liefgehad, óf gehaat het,” sê James. “Nou begin mense sy menslikheid sien. Hulle verstaan hoekom hy optree soos hy doen.”
- Lees die volledige artikel oor Logan Werner James in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
