Die Blitsbokke se voorbereiding het Woensdag reeds in alle erns vir die nuwe seisoen begin.
Die SVNS-reeks begin met die Doebai-toernooi op 28 en 29 November gevolg deur die Kaapstad-toernooi op 5 en 6 Desember.
Philip Snyman, hoofafrigter van die nasionale sewesspan, gaan poog om Suid-Afrika vir die derde agtereenvolgende keer as wêreldkampioen te kroon.
- Lees die volledige artikel oor die Blitsbokke in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
