Bok-breier Rassie Erasmus: ‘ ’n Mens kon die teleurstelling op almal se gesigte sien ná Saterdag se wedstryd, en ons weet wat ons moet doen om hierdie week sterk terug te bons. Hoewel ons deeglik bewus is van die uitdagende taak wat voorlê, het ons hergroepeer en die aspekte van ons spel geïdentifiseer wat ons moet verbeter’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos