Bok-breier Rassie Erasmus oor laaste Greatest Rivalry-toets: ‘Ons twyfel geensins dat dit nóg ’n epiese kragmeting gaan wees wat ’n volle 80 minute se maksimum inspanning in aanval én verdediging sal verg nie, daarom sal ons die spelers hierdie week versigtig bestuur om seker te maak hulle is fisiek en geestelik gereed vir Saterdag’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos