Bok-breker Jasper Wiese: ‘Hopelik kan ons hierdie naweek vir die mense hier [in VSA] ’n goeie vertoning lewer en vir hulle ’n voorsmakie gee van waaroor rugby gaan. Die sport is natuurlik nie so groot hier soos in Nieu-Seeland of SA nie, maar die ondersteuners wat hierdie naweek daar gaan wees, gaan uitstekende rugby van albei spanne sien’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos