Bok-kalender vol uitdagings

Bok-flank Paul de Villiers in aksie teen Skotland.
Bok-flank Paul de Villiers in aksie teen Skotland. Foto: Floris van Schouwenburg/Gallo Images.

In omtrent elke Nieu-Seelandse rugbygesprek op elke denkbare kanaal word vertel “ons gaan die Bokke van die veld af hardloop” – stert in die lug ná hul laaste drie oorwinnings.

Die eerste wedstryd tussen die twee aartsvyande op Ellispark gaan die toets van die jaar wees. Die Bokke, wat net meer as 80 duikslae in hul eerste drie toetse gemis het, gaan ’n regrukplan verg, al was dit kombinasies vol nuwelinge.

Springbokke.

Die derde fokusperiode en weg toets teen Australië op 27 September in Perth gaan moontlik weer ’n geleentheid wees om randfigure binne en buite die Bok-groep kans te gee. Die vierde en laaste fokusperiode is die afhandeling van die Nasieskampioenskap in Europa. Die Bokke het op die suidelike puntelys ’n punteverskilvoorsprong van 30 punte teenoor die All Blacks, maar die Silwervarings gaan nog teen Wallis speel.

Rassie Erasmus, Springbokafrigter, se nuutste Bokgroep wys sy “ou manne” is steeds die kern. Maar verskeie jongelinge klop hard aan die deur.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie