Bok-senter Jesse Kriel oor verspeelde kanse tydens 1ste toets teen All Blacks: ‘Die wonderlike ding van hierdie spel en dié reeks is dat daar nog 3 geleenthede oor is. Ons was al voorheen in sulke situasies. Ons weet net dat ons nog 3 kanse het om te speel soos ons wil speel en op te tree soos die span wat ons weet ons kan wees’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos