Boks: Tyd vir Thysse om sy vlerke internasionaal te sprei

Brandon Thysse en Roarke Knapp swaai appels.
Brandon Thysse en Roarke Knapp swaai appels. Foto: James Gradidge/Gallo Images.

Brandon Thysse verdien om nou internasionaal bekend gestel te word.

Só sê sy afrigter, Damian Durandt, nadat hy Roarke Knapp Saterdagaand by Emperors Palace in die eindstryd van die Survivor-reeks met ’n tegniese uitklophou in die negende ronde verslaan het.

Thysse het metdié oorwinning die Suid-Afrikaanse en WBC Afrika-titel syne gemaak.

  • Lees die volledige berig oor dié geveg in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie