Die Bulle se vrouerugbyspan het die seisoen opnuut gewys hulle is Madeliefies sonder gelyke in die Superliga 1-kompetisie. Dié span van Daisies speel in die eindstryd teen die Boland wat vir die heel eerste keer tot die eindstryd kon deurdring.
Dié wedstryd word Saterdag op Loftus Versveld beslis.
- Lees Hennie Koortzen se volledige berig in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
