Brekende Nuus

Brekende Nuus

  • Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sal vandag haar 1ste mosie van wantroue in die gesig staar, met die EFF wat haar daarvan beskuldig dat sy nie onpartydig is nie en nie in die beste belang van die Parlement optree in die wyse waarop sy regsake rakende die Phala Phala-aanklagsaak hanteer het nie

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Doeane-amptenare het meer as 300 kilogram kokaïen ter waarde van R167 miljoen by die O.R. Tambo-lughawe gekonfiskeer, met die dwelms wat op ’n vlug vanaf São Paulo in Brasilië gevind is

  • Chinese owerhede het Indië begin help met die soektog na 22 bemanningslede wat vermis word nadat ’n vragskip onder Panamese vlag verlede week in die Baai van Bengale gesink het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos