Brekende Nuus

Brekende Nuus

  • 5 organisasies het glo ’n gesamentlike voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien, wat die implikasies van die vinnige groei van datasentrums in die land ondersoek – eNCA

  • Reddingspanne is op soek na ’n 16-jarige tiener van Nieu-Seeland wat vermis geraak het nadat ’n boot waarin hy en 3 ander mense gereis het in Bangladesj omgeslaan het

  • Werkers van die Msunduzi-munisipaliteit is vandag terug by die werk nadat ’n staking van 4 dae dienslewering in KZN se hoofstad tot stilstand gebring het, met die munisipaliteit en die vakbond wat Dinsdagaand ’n skikkingsooreenkoms bereik het

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos