Brekende Nuus

Brekende Nuus

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Johannesburg Water sê die stad gebruik daagliks sowat 200 megaliter meer water as sy normale voorsieningsteiken, wat toenemende druk op die waterstelsel plaas, en dat water snags in reservoirs gespaar moet word om voldoende voorraad gedurende spitstye vir inwoners, ondernemings, skole en hospitale te verseker

  • Die Internasionale Strafhof se hoof, Tomoko Akane, sê sy ‘sal nie tou opgooi nie’, selfs al word Amerikaanse sanksies teen haar verskerp om die hof self te teiken

  • Tiaffany Meek, wat aangekla word van moord op haar 11-jarige seun, poging tot dwarsboming van die gereg, dwarsboming van die gereg en crimen injuria, se saak is tot 14 September uitgestel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos