China skép nadat VSA se invoertariewe Afrika tref

China kan moontlik daarby baat dat Amerika ander lande so swaar met tarriewe straf.
China kan moontlik daarby baat dat Amerika ander lande so swaar met tarriewe straf. FOTO: Unsplash.

China se nuwe zero-tariefbeleid vir 53 Afrika-lande, insluitend Suid-Afrika, begin op 1 Mei en behoort verligting te bied teen die jongste Amerikaanse invoertariewe van 10%.

Die federale hooggeregshof in Washington het op 20 Februarie veel hoër “wederkerige” tariewe op lande wêreldwyd geskrap nadat dié hof beslis het die meeste van die tariewe wat pres. Donald Trump in 2025 ingestel het, is onwettig.

  • Lees Tim Vogel en Zoryana Olekseyukse se volledige berig in die jongste uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie