Cosatu se 15de Nasionale Kongres is uitgestel weens vertragings en interne verdeeldheid oor die status van die federasie se adjunkpresident, Mike Shingange, en die vakbondfederasie sê dit sal die redes vir die besluit vadnag tydens ’n mediakonferensie uiteensit

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos