Suid-Afrika se Danielle du Toit en Olivia Mehaffey (Noord-Ierland) is die gesamentlike voorlopers in die Standard Bank Vroue-Ope voor die laaste ronde Saterdag by die Durbanville-gholfbaan in Kaapstad op vier houer beter as baansyfer.
Die Duitser Carolin Kauffmann is een hou agter die voorlopers.
Nadia van der Westhuizen blaas ook in die voorlopers se nek en het slegs ’n twee houe agterstand om uit te wis.
Hou Die Papier dop vir jou gholf-nuus!
