Die ANC sal na verwagting vandag hoor of die kieshof die OVK sal verplig om sy omstrede kandidaatlyste vir 6 munisipaliteite te aanvaar, ná die party aangevoer het dat ’n tegniese fout met die aanlyn stelsel die behoorlike indiening daarvan verhinder het, iets wat die Verkiesingskomissie betwis

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos