Die DA se federale uitvoerende raad het besprekings oor die politieke toekoms van Abdulkader “AK” Elyas skielik van die sakelys verwyder. Elyas staan vierde op die party se kandidatelys vir Kaapstad, maar het onlangs skuldig gepleit op vyf aanklagte van vervalste kwalifikasies.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos