Die DKD-minister, dr. Pieter Groenewald, het vandag tydens die 4de sitting van die SA–Namibië- Binasionale Kommissie ’n memorandum van verstandhouding met sy Namibiese eweknie, die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, me. Lucia Iipumbu, onderteken, wat die raamwerk skep vir samewerking op verskeie terreine

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie