Geld is vir sommige mense avontuurverhale en vir ander bangmaakstories.
Sommiges droom van ’n toekoms met baie geld daarin en ander dink eers te laat daaraan. Almal se redes is nie dieselfde nie.
Almal het geld nodig om te oorleef en die enigste manier is om dit, soos die ou mense gesê het, in die sweet van jou aanskyn te verdien. Trouens, dit was Adam en Eva en hul nasate tot vandag toe se straf toe hulle uit die Paradys verban is. Jy moet lewenslank hard werk om jou kos te verdien.
- Lees die Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionale Bate & Welvaartbestuur, se volledige skrywe in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
