Die Madlanga-kommissie sê dit is bewus van berigte oor genl.maj. Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, se gesondheid, maar het nog geen amptelike kennisgewing van sy regspan ontvang nie, hoewel hulle aangedui het dat ’n mediese verklaring binnekort voorsien sal word

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos