Die polisie in Witbank het twee geregtelike doodsondersoeke geopen na die skielike sterfte van ’n 43-jarige man en sy 4-jarige broerskind, hulle het glo gesterf nadat hulle beskuitjies geëet het wat by ’n plaaslike spazawinkel gekoop is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie