Die saak teen ’n omstrede sakeman van KwaZulu-Natal wat op aanklagte van mensehandel en ontvoering in hegtenis geneem is, is uitgestel nadat die 65-jarige man, wie se naam by sowel die Madlanga-kommissie as die Parlement se ad hoc-komitee ter sprake gekom het, Woensdag ’n vlugtige verskyning in die Durbanse landdroshof gemaak het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos