Die moeilikste ding om enigiets van die grond af te kry, veral as jy dit nog nooit voorheen gedoen het nie, is om te weet waar om te begin.
Om jou eerste begroting op te stel, is letterlik soos om die eerste sooi te spit van die fondament van jou eerste huis.
- Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionaal, Bate- & Welvaartbestuur, se rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
