Die Verkiesingshof in Bloemfontein het bevind dat Brett Herron en die Good-party ’n skenking van R900 000 doelbewustelik probeer verberg het. Die party is gelas om ’n boete van R90 000 te betaal

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos