-
DignitySA hof toe oor mediese bystanddood
DignitySA het hierdie week ʼn aansoek by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien om mediese bystanddood te dekriminaliseer en te wettig. Dit…
-
Wenbrief van die week: Geen ander normaal vir 2030 se matrieks
Ek het onlangs oor die “matriekklas van 2030” gelees. Gebore in 2012, het hierdie leerders grootgeword met die norm van…
-
Die WAT se woord van die week
tzigaan (ook met ’n hl. Tziga(a)n) (tzi-gaan) s.nw., tzigane. (ongewoon) Lid van ’n sigeunergroep van Hongarye, wat ook deur O.-…
-
Veelsydige, veelbekroonde Albert Pretorius: ‘Roem is vlietend’
Albert Pretorius het ’n ver pad gekom sedert hy kleintyd vir ’n paar sent vir die tannies by die koöperasie…
-
Geregtigheid vir die dapper fluitjieblasers
Drie fluitjieblasers wat alarm gemaak het oor miljoene rande se ongerymdhede en toe daaroor afgedank is, sal geregtigheid kry. Dit…
-
Wenbrief van die week: Gen Z nie dom nie, dink net anders
In die eerste uitgawe van Die Papier (06.03) was ’n nuusberig oor ’n studie van Jared Cooney Horvath wat meld…
-
Geslagsgeweld: ‘Voorkoming begin tuis’
Geslagsgebaseerde geweld (GBV) is ’n wêreldwye pandemie en dit is nie net Suid-Afrikaners wat daardeur geraak word nie. Só sê…
-
Die Kinderfonds: Vroeë ingryping bou sterker grondslag
Die Kinderfonds vervul ’n belangrike rol in die bevordering van vroeë kinderontwikkeling deur die ondersteuning van programme wat jonger kinders…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









