Dink

Ontledings van die sake van die dag, met ’n persoonlike aanslag.

Brekende Nuus

  • Polisie het skokgranate en rubberkoeëls gebruik teen ’n groep ontevrede Malawiese burgers wat by die Sherwood Hall in Durban gekamp het, ná hulle geweier het om na die Lindela-repatriasiesentrum vervoer te word

  • Die voormalige prokureur Peet Viljoen sal nou na verwagting Donderdag in gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn nadat hy by OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem is ná hy uit die VSA na SA teruggekeer het

  • Bok-skrumskakel Grant Williams sal amptelik by die Japanese klub Kobelco Kobe Steelers aansluit volgende seisoen

  • Jack Bloom sal die pos van adjunkminister van water en sanitasie inneem en David Maynier sal die pos van minister van bosbou, visserye en die omgewing by Willie Aucamp oorneem, wat nou die minister van landbou sal wees

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie