Dirco oor VSA se visumbeperkings: Ronald Lamola, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het met kommer kennis geneem van die eensydige visumbeperkings wat deur sy eweknie, sekretaris Marco Rubio, aangekondig is. Hierdie aankondiging sluit weereens aan by die wanvoorstelling van SA se binnelandse beleid deur randgroepe wat hulself verkeerdelik voordoen as verteenwoordigers van minderhede en van Afrikaners in die algemeen’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos