Dít hou dalk rentekoerse onveranderd

Sake.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Suid-Afrika se eerste eko­nomiese inkrimping in byna twee jaar kan dit vir die Reserwebank moeiliker maak om rentekoerse later vandeesmaand weer te verhoog, hoewel inflasierisiko’s steeds hoog bly.

Die land se bruto binnelandse produk (BBP) het in die drie maande tot einde Junie met 0,2% gekrimp, wat ’n einde maak aan ses opeenvolgende kwartale van groei.

Dit is volgens Statistieke Suid-Afrika se jongste BBP-data.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos